Crater 2 is ’n dwergsterrestelsel wat in 2016 ontdek is en om die Melkweg wentel,[1] sowat 380 000 ligjare van die Aarde af.[2] Dit is in geïdentifiseer op die beelddata van die VST ATLAS-opname.[2]
Die stelsel het ’n effektiewe radius van ~1 100 parsek, wat dit die vierde grootste satelliet van die Melkweg maak.[1]