Crawley | |
---|---|
'Queen's Square' in die dorp sentrum | |
Koördinate: 51°6′33″N 0°11′14″W / 51.10917°N 0.18722°W | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Land (VK) | Engeland |
Graafskap | Wes-Sussex |
Oppervlak | |
• Totaal | 44,96 km2 (17,36 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 107 100 |
• Digtheid | 2 221/km2 (5 750/vk. myl) |
Webwerf | www.crawley.gov.uk |
Crawley is 'n dorp in die Engelse graafskap Wes-Sussex. Die dorp het ongeveer 107 duisend inwoners en is bekend omdat dit naby Gatwick-lugawe geleë is. Gatwick is vandag die tweede besigste gemeet aan totale passasiersverkeer in die Verenigde Koninkryk, naas Heathrow.[1]