Crocosmia | |
---|---|
Crocosmia aurea | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Tribus: | Freesieae |
Genus: | Crocosmia Planch. |
Tipespesie | |
Sinonieme | |
|
Crocosmia is 'n genus van meerjarige blomplante wat tot die Iridaceae-familie behoort en inheems is aan die Suid-Afrika met een spesie wat endemies is aan Madagaskar. Die genus se naam is afgelei van die griekse woord krokos wat saffraan en osme wat reuk beteken.[1]