Culemborg | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Culemborg se markplein | |
Ligging van Culemborg-munisipaliteit in Gelderland | |
Koördinate: 51°57′00″N 5°14′00″O / 51.95000°N 5.23333°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Gelderland |
Regering | |
• Burgemeester | Gerdo van Grootheest (GroenLinks) |
Oppervlak | |
• Totaal | 31,14 km2 (12,2 vk. myl) |
• Land | 29,42 km2 (11,36 vk. myl) |
• Water | 1,72 km2 (0,66 vk. myl) |
Hoogte | 5 m (16 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 27 568 |
• Digtheid | 937/km2 (2 430/vk. myl) |
Tydsone | UTC+1 (MET) |
• Somertyd | UTC+2 (MEST) |
Poskode | 4100–4107 |
Skakelkodes | 0345 |
Webwerf | www.culemborg.nl |
Culemborg (vroeër Kuilenburg of Kuylenburgh genoem) is 'n stad en munisipaliteit in die Neder-Betuwe, in die Nederlandse provinsie Gelderland. Die munisipaliteit het 27 674 inwoners (1 April 2016, bron: CBS) en 'n oppervlakte van 31,23 km² (waarvan 1,49 km² water is). Binne die munisipale grense lê die woonbuurt Goilberdingen.