Cullumia | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Asterales |
Familie: | Asteraceae |
Tribus: | Arctotideae |
Genus: | Cullumia R.Br. |
Spesies | |
Sien teks | |
Sinonieme | |
|
Cullumia (Steekhaarbosse) is 'n blomplant genus wat hoort tot Asteraceae-familie en is die eerste keer in 1813 beskryf. Die genus is endemies aan Suid-Afrika. Dit bestaan uit sestien spesies wat almal in die winter reënval streek voorkom en al sestien is deel van die fynbos-bioom.[1]