Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Curd Jürgens | |
Geboortenaam | Curd Gustav Andreas Gottlieb Franz Jürgens |
---|---|
Geboorte | 13 Desember 1915 |
Sterfte | 18 Junie 1982 (op 66) |
Nasionaliteit | Duits |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1935–1982 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Curd Jürgens (13 Desember 1915 – 18 Junie 1982) was 'n Duitse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Enemy Below (1957), The Longest Day (1962), Lord Jim (1965), en The Spy Who Loved Me (1977).