Côte-d'Or (21) | |
---|---|
Gewes | Boergondië-Franche-Comté |
Prefektuur | |
Onderprefekture | Beaune, Dijon, Montbard |
Bevolking | 535,078 inw. (2020) |
Bevolkingsdigtheid | 61 inw./vk km |
Oppervlakte | 8763 vk km |
Arrondissemente | 3 |
Kantonne | 23 |
Munisipaliteite | 704 |
President van die Conseil général |
François Sauvadet |
Côte-d'Or is sedert 1790 'n département in Boergondië-Franche-Comté, Frankryk, met ongeveer 533 147 inwoners. Die hoofstad (prefektuur) is Dijon.
Côte-d'Or is een van die oorspronklike 83 departemente wat tydens die Franse Rewolusie op 4 Maart 1790 gestig is. Dit is gevorm uit deel van die voormalige provinsie van Boergondië.
Die klimaat van die departement is gematig, met baie reën aan die westekant van die sentrale reeks.