Dębica | |
---|---|
Stad | |
Stadsaal | |
Koördinate: 50°3′00″N 21°25′00″O / 50.05000°N 21.41667°O | |
Land | Pole |
Woiwodskap | Podkarpackie |
Powiat | Dębica |
Gmina | Dębica (stedelike gmina) |
Oppervlak | |
• Totaal | 34,14 km2 (13,18 vk. myl) |
Hoogte | 176 m (577 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 47 234 |
• Digtheid | 1 413,5/km2 (3 661/vk. myl) |
Dębica ([dɛmˈbit͡sa]; Jiddisj: דעמביץ Dembitz) is 'n stad in die suidooste van Pole met 46 693 inwoners, soos op 2 Junie 2009.[1].
Dit is die hoofstad van die Dębicastreek. Sedert 1999 is dit geleë in die Woiwodskap Subkarpate; dit was voorheen geleë in die Tarnów woiwodskap (1975–1998). Dębica behoort aan die geskiedkundige provinsie van Mindere Pole, en dit was vir eeue deel van die Sandomierz woiwodskap.