Dabbs Greer | |
Geboorte | 2 April 1917 |
---|---|
Sterfte | 28 April 2007 (op 90) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dabbs Greer (2 April 1917 – 28 April 2007) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Invasion of the Body Snatchers (1956), Con Air (1997), en The Green Mile (1999), en in die televisiereeks Little House on the Prairie (1974).