Ramón Luis Ayala Rodríguez (gebore 3 Februarie 1976),[1][2][3] professioneel bekend as Daddy Yankee (ook bekend onder die bynaam DY), is 'n Puerto Ricaanse kletsrymer, sanger, liedjieskrywer en akteur. Hy staan bekend as die "Koning van Reggaetón".[4][5][6]
{{cite web}}
: CS1 maint: bot: original URL status unknown (link)