Dado Cavalcanti

Dado Cavalcanti

Dado Cavalcanti in 2016
Persoonlike inligting
GeboortenaamLuis Eduardo Barros Cavalcanti
Gebore9 Julie 1981 (1981-07-09) (43 jaar oud)
GeboorteplekArcoverde, Brasilië
Klubinligting
Huidige klubPaysandu
Seniorloopbaan*
JareSpanKere(Doele)
1998–2000Santa Cruz
2000Náutico
Spanne bestuur
2006–2008Ulbra
2008Brazsat
2009–2010Santa Cruz
2010–2011América-RN
2011Central
2011Icasa
2012Ypiranga
2012Luverdense
2013Mogi Mirim
2013Paraná
2014Coritiba
2014Ponte Preta
2014Náutico
2015Ceará
2015–Paysandu
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga..
† Kere uitgedraf (Doele).

Luis Eduardo Barros Cavalcanti (gebore op 9 Julie 1981 in Arcoverde),[1] beter bekend as Dado Cavalcanti, is 'n Brasiliaanse sokkerafrigter wat tans die Paysandu-klub afrig. Hy het baie sukses gehad by Luverdense, Paraná Clube en Mogi Mirim.

Afrigter

[wysig | wysig bron]
Seisoene Klub Land Liga
2006–2008 Ulbra Vlag van Brasilië Brasilië
2008 Brazsat Vlag van Brasilië Brasilië
2009–2010 Santa Cruz Vlag van Brasilië Brasilië
2011 América-RN Vlag van Brasilië Brasilië
2012 Luverdense Vlag van Brasilië Brasilië
2013 Mogi Mirim Vlag van Brasilië Brasilië
2013 Paraná Clube Vlag van Brasilië Brasilië
2014 Coritiba Vlag van Brasilië Brasilië Primeira Divisão
2014 Ponte Preta Vlag van Brasilië Brasilië
2014 Náutico Vlag van Brasilië Brasilië
2015 Ceará Vlag van Brasilië Brasilië
2015– Paysandu Vlag van Brasilië Brasilië

Erelys

[wysig | wysig bron]
  • Ulbra
1x Rondonia Kampioen (2006 en 2007)
  • Brazsat
1x Brasília Kampioen (2008)
  • Santa Cruz
1x Pernambuco Cup (2009)
  • Luverdense
1x Mato Grosso Kampioen (2012)

Individuele toekennings

[wysig | wysig bron]
  • Beste sokkersafrigter in die Pernambuco Liga (2010)
  • Beste sokkersafrigter in die São Paulo Liga' (2013)

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Dado Cavalcanti no Coxa" (in Portugees). Coritiba-sokkerklub. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Oktober 2018. Besoek op 2 Februarie 2014.