Daeg Faerch (gebore 27 September 1995) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Halloween (2007), Hancock (2008), en The Accountant (2016), en in die televisiereeks Pushing Daisies (2007).
- 2007: Halloween
- 2008: Hancock
- 2011: Sebastian
- 2016: The Accountant
- 2016: Ditch Party
- 2018: Jessica Frost
- 2018: Josie
- 2019: Devotion
- Karma
- The Glass Circle
- Peterson Park
- Jesus Christ Motherfucker
- 2005: Frank's First Love
- 2007: The Many Masks of Michael Myers
- 2008: Michael Lives: The Making of 'Halloween'