Daine KlatePersoonlike inligting |
---|
Geboortenaam | Daine Marcelle Klate |
---|
Gebore | 25 Februarie 1985 (1985-02-25) (40 jaar oud) |
---|
Geboorteplek | Port Elizabeth, Suid-Afrika |
---|
Lengte | 1,69 m |
---|
Speelposisie | Linkervleuel |
---|
Klubinligting |
---|
Huidige klub | Orlando Pirates |
---|
Nommer | 7 |
---|
Jeugloopbaan |
---|
–2000 | Glenville Celtic |
---|
2000–2002 | Transnet School of Excellence |
---|
2002–2004 | Supersport United |
---|
Seniorloopbaan* |
---|
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
---|
2004–2010 | Supersport United | 138 | (29) |
---|
2010–2015 | Orlando Pirates | 87 | (7) |
---|
2015– | Supersport United | 3 | (0) |
---|
Nasionale span‡ |
---|
2005– | Suid-Afrika | 13 | (1) |
---|
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 1 Mei 2015.
† Kere uitgedraf (Doele).
‡ Nasionale spankere en -doele korrek soos op 25 Desember 2013 |
Daine Marcelle Klate (gebore op 25 Februarie 1985 in Port Elizabeth) is 'n Suid-Afrikaanse sokkerspeler. Hy het vir die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan uitgedraf.