Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Daisy Aitkens | |
Geboorte | 25 Maart 1986 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Daisy Aitkens (gebore 25 Maart 1986) is 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent You, Me and Him (2017) en in die televisiereekse Watson & Oliver (2012) en The Crazy Ones (2013).