Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Daisy McCrackin | |
Geboorte | 12 November 1981 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Daisy McCrackin (gebore 12 November 1981) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 3000 Miles to Graceland (2001), Halloween: Resurrection (2002), en She Rises (2016), en in die televisiereeks Angel (1999).