Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Dan Jeannotte | |
![]() | |
Geboortenaam | Daniel Jeannotte |
---|---|
Geboorte | 22 September 1981 |
Nasionaliteit | Kanadees |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2000–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dan Jeannotte (gebore 22 September 1981) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Reign (2013), Good Witch (2015), en The Bold Type (2017).