| |||||
Volle naam | Daniel Jacobus Rossouw | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 05 Junie 1978 | ||||
Geboorteplek | Sabie, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1.98 m | ||||
Massa | 199 kg | ||||
Skool | Hoërskool Rob Ferreira | ||||
Beroep | Professionele Rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | slot, linkerflank | ||||
Springbokno. | 755 | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2013-2014 2011–2013 |
Toulon Suntory Sungoliath |
26 13 |
(20) (15) | ||
korrek soos op 31 Oktober 2015. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1999-2011 | Blou Bulle | 95 | (115) | ||
korrek soos op 31 Oktober 2015. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2002–2011 | Bulls | 116 | (45) | ||
korrek soos op 31 Oktober 2015. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2003-2011 | Suid-Afrika | 63 | (50) | ||
korrek soos op 31 Oktober 2015. |
Danie Rossouw (gebore 5 Junie 1978 in Sabie) is 'n oud-Springbokrugbyspeler wat tot in 2011 slot vir die Blou Bulle in die Curriebeker en die Bulls in Super 14 gespeel het. Hy is nadat hy Superrugby begin speel het in 2003 as Springbok gekies. Danie Rossouw het in drie wêreldbekers gespeel, in 2003, 2007 en 2011.