Daniel Henney | |
Geboortenaam | Daniel Philip Henney |
---|---|
Geboorte | 28 November 1979 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2001–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Daniel Henney (gebore 28 November 1979) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente My Father (2007), X-Men Origins: Wolverine (2009), The Last Stand (2013), en Big Hero 6 (2014).