Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Danielle Campbell | |
![]() | |
Geboorte | 30 Januarie 1995 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2006–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Danielle Campbell (gebore 30 Januarie 1995) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent You Can Choose Your Family (2018) en in die televisiereekse The Originals (2013) en Tell Me a Story (2018).