Daphne Ashbrook

Daphne Ashbrook
Geboorte 30 Januarie 1963 (1963-01-30) (61 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Paton Lee Ashbrook (b. 1988)
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Daphne Ashbrook (gebore 30 Januarie 1963) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Star Trek: Deep Space Nine (1993), JAG (1995), en The O.C. (2003).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1986: Quiet Cool
  • 1992: Sunset Heat
  • 1995: Automatic
  • 1999: Dumbarton Bridge
  • 2000: Delia's Song
  • 2004: For No Good Reason

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1985: Our Family Honor
  • 1986: Fortune Dane
  • 1992: Intruders
  • 1993: Star Trek: Deep Space Nine
  • 1995: JAG
  • 2003: The O.C.
  • 2011: Geek Crash Course
  • 2012: Hollywood Heights

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1986: That Secret Sunday
  • 1987: Carly's Web
  • 1987: Perry Mason: The Case of the Murdered Madam
  • 1988: 14 Going on 30
  • 1988: Longarm
  • 1990: Rock Hudson
  • 1990: Sisters
  • 1991: Daughters of Privilege
  • 1995: Jake Lassiter: Justice on the Bayou
  • 1996: Doctor Who
  • 2007: Supreme Courtships
  • 2014: Doctor Who: The Ultimate Companion
  • A Wild Endeavour

Video's

[wysig | wysig bron]
  • 1996: Bidding Adieu: A Video Diary
  • 2005: Daphne Ashbrook in the UK
  • 2011: Race Against Time
  • 2013: Being a Girl

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]