Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
David A. Gregory | |
Geboortenaam | David Andrew Gregory |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 2008–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
David A. Gregory (gebore 19 Augustus 1985) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent How Do You Know (2010) en in die televisiereekse One Life to Live (1968), Deception (2013), en Constantine (2014).