David Alan Basche | |
![]() | |
Geboorte | 25 Augustus 1968 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
David Alan Basche (gebore 25 Augustus 1968) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente United 93 (2006), Sex and the City 2 (2010), en Equity (2016), en in die televisiereeks Lipstick Jungle (2008).