Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
David Chisum | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
David Chisum (gebore 5 Februarie 1971) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Flight of the Living Dead (2007) en in die televisiereekse NCIS (2003), Dexter (2006), en Timeless (2016).