Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
David Haskell | |
Geboortenaam | David Michael Haskell |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
David Haskell (4 Junie 1948 – 30 Augustus 2000) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Godspell (1973), Body Double (1984), en K-9 (1989), en in die televisiereeks Mork & Mindy (1978).