David Lagercrantz | |
---|---|
Lagercrantz in 2012 | |
Nasionaliteit | Swede |
Beroep | Skrywer |
David Lagercrantz (gebore op 4 September 1962) is 'n bekroonde Sweedse skrywer en misdaadjoernalis. Hy is die skrywer van Fall of Man in Wilmslow(2015)-'n roman wat geïnspireer is deur die lewe en dood van Alan Turing; en ook mede-skrywer van die outobiografie I Am Zlatan Ibrahimović.[1][2] Hy is ook 'n raadslid van die Sweedse komponent van die internasionale assosiasie van skrywers naamlik PEN, wat in 1921 in Londen gestig is.[3]