Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
David Sullivan | |
Geboortenaam | David Wade Sullivan |
---|---|
Geboorte | 29 April 1977 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2004–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
David Sullivan (gebore 29 April 1977) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Primer (2004) en Argo (2012), en in die televisiereeks Flaked (2016).