David Villa in 2010 | |||
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | David Villa Sánchez[1] | ||
Gebore | 3 Desember 1981[2] | ||
Geboorteplek | Langreo, Spanje | ||
Lengte | 1,75 m[3] | ||
Speelposisie | Aanvaller | ||
Klubinligting | |||
Huidige klub | New York City | ||
Nommer | 7 | ||
Jeugloopbaan | |||
1991–1999 | Langreo | ||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
1999–2001 | Sporting Gijón B | 65 | (25) |
2001–2003 | Sporting Gijón | 80 | (38) |
2003–2005 | Zaragoza | 73 | (32) |
2005–2010 | Valencia | 166 | (108) |
2010–2013 | Barcelona | 77 | (33) |
2013–2014 | Atlético Madrid | 36 | (13) |
2014– | New York City | 4 | (2) |
2014 | → Melbourne City (leen) | 4 | (2) |
Nasionale span‡ | |||
2000–2003 | Spanje O21 | 7 | (0) |
2005–2014 | Spanje | 97 | (59) |
2001–2002 | Asturië | 2 | (1) |
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 15 Maart 2014. † Kere uitgedraf (Doele). |
David Villa Sánchez (gebore op 3 Desember 1981 in Tuilla (Langreo)) is 'n Spaanse sokkerspeler. Hy speel sedert 2014 as aanvaller by New York City FC. Sy bynaam is El Guaje, wat Die Joggie beteken in Asturies.
Vir die Spaanse nasionale sokkerspan:[4]
Jaar | Kere uitgedraf | Doelskoppe |
---|---|---|
2005 | 4 | 1 |
2006 | 14 | 8 |
2007 | 10 | 3 |
2008 | 11 | 12 |
2009 | 13 | 11 |
2010 | ||
Totaal | 52 | 35 |