Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Davis Cleveland | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2007–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Davis Cleveland (gebore 5 Februarie 2002) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Zeke and Luther (2009), Rizzoli & Isles (2010), en Shake It Up (2010).