Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Dayo Ade | |
Geboorte | 1972 (51–52 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dayo Ade (gebore 1972) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Unthinkable (2010) en in die televisiereekse Degrassi High (1987), CSI: NY (2004), en Lost (2004).