De Lange is 'n familienaam wat algemeen onder Afrikaners voorkom. Die oorsprong van die van kan nie maklik bepaal word nie omdat die familienaam in verskeie lande voorkom en dikwels van land tot land en taal tot taal verander. Die De Langes (oorspronklik Le Long) van Suid-Afrika is van Hugenote oorsprong.[1]
![]() |
van De Lange. As 'n interne skakel u hierheen gelei het, kan u oorweeg om die skakel te wysig deur die persoon se voornaam by die skakel te voeg. | Hierdie bladsy bevat 'n lys van mense met die