De Panne

De Panne
Munisipaliteit
De Panne aan die Noordsee
De Panne aan die Noordsee
Wapen van De Panne
Wapen
Ligging van De Panne in die provinsie Wes-Vlaandere
Ligging van De Panne in die provinsie Wes-Vlaandere
Koördinate: 51°06′00″N 2°35′00″O / 51.10000°N 2.58333°O / 51.10000; 2.58333
LandVlag van België België
Gewes (deelstaat) Vlaandere
Provinsie Wes-Vlaandere
Regering
 • BurgemeesterAnn Vanheste (DAS)
Oppervlak
 • Totaal23,9 km2 (9,23 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal10 748
 • Digtheid449,77/km2 (1 164,9/vk. myl)
Poskode
38008
Skakelkodes058
Webwerfwww.depanne.be

De Panne is 'n kusdorp en munisipaliteit in die Belgiese provinsie Wes-Vlaandere. Die munisipale gebied het ietwat meer as 10 000 inwoners. Dit is die mees westelike nedersetting in België en die mees suidelike oord langs die Belgiese kus.