Delft, Nederland

Delft
Munisipaliteit
Uitsig oor Delft met die Oue Kerk.
Uitsig oor Delft met die Oue Kerk.
Vlag van Delft
Vlag
Wapen van Delft
Wapen
Ligging van Delft-munisipaliteit in Zuid-Holland
Ligging van Delft-munisipaliteit in Zuid-Holland
Koördinate: 52°00′43″N 4°21′34″O / 52.01194°N 4.35944°O / 52.01194; 4.35944
LandVlag van Nederland Nederland
Provinsie Zuid-Holland
Regering
 • BurgemeesterMarja van Bijsterveldt (CDA)
Oppervlak
 • Totaal24,08 km2 (9,30 vk. myl)
 • Land22,98 km2 (8,87 vk. myl)
 • Water1,1 km2 (0,4 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal98 655
 • Digtheid4 298/km2 (11 130/vk. myl)
Poskode
2600-2629
Skakelkodes015
Webwerfwww.delft.nl

Delft is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, geleë tussen Rotterdam en Den Haag. Die munisipale gebied het sowat 99 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 24 km². Delft het 'n ou binnestad en 'n universiteit, die Tegniese Universiteit Delft. In die Nieuwe Kerk lê 42 Oranjes begrawe, waaronder stadhouer Willem van Oranje.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]