Delosperma | |
---|---|
Delosperma lydenburgense | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Subfamilie: | Ruschioideae |
Tribus: | Ruschieae |
Genus: | Delosperma N.E.Br., (1925) |
Spesies | |
| |
![]() | |
Verspreiding van die genus | |
Sinonieme | |
|
Delosperma (skaapvygies) is 'n genus van blomdraende plante wat behoort tot die familie Aizoaceae. Die genus is inheems aan Afrika, die Arabiese Skiereiland en Madagaskar. Al die spesies is meerjarige plante wat hoofsaaklik in somerreënvalgebiede voorkom. Die naam is afgelei van twee Griekse woorde, naamlik delos wat sigbaar beteken en sperma wat saad beteken.
Daar is 170 spesies wat tot die genus hoort: