Demografie van Guinee-Bissau

Bevolking:

1,503,182 (Julie 2008 beraming)

Ouderdomstruktuur: (2008 beraming)

0-14 jaar: 41% (manlik 307,353; vroulik 308,726)
15-64 jaar: 55.9% (manlik 404,747; vroulik 436,245)
65 jaar en oor: 3.1% (manlik 18,819; vroulik 27,292)

Bevolkingsgroeikoers:

2.035% (2008 beraming)

Geboortesyfer: 36.4 geboortes/1,000 bevolking (2008 beraming)

Sterftesyfer: 16.05 sterftes/1,000 bevolking (2008 beraming)

Swerfsyfer: 0 migrante/1,000 bevolking (2008 beraming)

Geslagverhouding:

by geboorte: 1.03 manlik/vroulik
onder 15 jaar: 1 manlik/vroulik
15-64 jaar: 0.93 manlik/vroulik
65 jaar en oor: 0.69 manlik/vroulik
totale bevolking: 0.95 manlik/vroulik (2008 beraming)

Kindersterftesyfer:

totaal 101.64 sterftes/1,000 geboortes
manlik 111.74 sterftes/1,000 geboortes
vroulik 91.25 sterftes/1,000 geboortes (2008 beraming)

Lewensverwagting by geboorte:

totale bevolking: 47.52 jaar
manlik: 45.71 jaar
vroulik: 49.39 jaar (2008 beraming)

Vrugbaarheidsyfer:

4.72 kinders/vrou (2008 beraming)

MIV/VIGS:

2 jaar en ouer: 10% (2003 beraming)
mense met MIV/VIGS: 17 000 (2001 beraming)
VIGS sterftes: 1200 (2001 beraming)

Nasionaliteit:

selfstandige naamwoord:
byvoeglike naamwoord:

Etniese groepe:

swart 99% (Balanta 30%, Fula 20%, Manjaca 14%, Mandinka 13%, Papel 7%), wit en mulatto minder as 1%

Gelowe: Islam 50%, inheemse belowe 45%, Christelik 5%

Tale:

Portugees, Kreools, Afrikatale

Geletterdheid:

definisie: 15 jaar en ouer kan lees en skryf
totale bevolking: 42.4%
manlik: 58.1%
vroulik: 27.4% (2003 beraming)

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]