Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Dennis Alaba Peters | |
Nasionaliteit | Brits |
---|---|
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dennis Alaba Peters is 'n Britse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Dutchman (1966) en in die televisiereekse ITV Sunday Night Drama (1959), Callan (1967), en Department S (1969).