Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Diana Lewis | |
Geboorte | 18 September 1919 |
---|---|
Sterfte | 18 Januarie 1997 (op 77) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1934–1943 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Diana Lewis (18 September 1919 – 18 Januarie 1997) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente First Offenders (1939), Andy Hardy Meets Debutante (1940), Johnny Eager (1941), en Cry 'Havoc' (1943).