Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Diana Millay | |
Geboortenaam | Diana Claire Millay |
---|---|
Geboorte | 7 Junie 1935 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Diana Millay (gebore 7 Junie 1935) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Tarzan and the Great River (1967) en Night of Dark Shadows (1971), en in die televisiereekse The Man from U.N.C.L.E. (1964) en Dark Shadows (1966).