Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Diane Ellis | |
![]() | |
Geboorte | 20 Desember 1909 |
---|---|
Sterfte | 15 Desember 1930 (op 20) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Diane Ellis (20 Desember 1909 – 15 Desember 1930) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Hook and Ladder No. 9 (1927), Chain Lightning (1927), The Cradle Snatchers (1927), en High Voltage (1929).