Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Dick Wessel | |
Geboortenaam | Richard M. Wessel |
---|---|
Geboorte | 20 April 1913 |
Sterfte | 20 April 1965 (op 52) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dick Wessel (20 April 1913 – 20 April 1965) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Dick Tracy vs. Cueball (1946), Unknown Island (1948), en Gasoline Alley (1951), en in die televisiereeks Riverboat (1959).