Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Dickie Owen | |
Geboorte | 26 Maart 1927 |
---|---|
Sterfte | 7 April 2015 (op 88) |
Nasionaliteit | Brits |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dickie Owen (26 Maart 1927 – 7 April 2015) was 'n Britse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Playback (1962), Zulu (1964), en The Curse of the Mummy's Tomb (1964), en in die televisiereeks The Edgar Wallace Mystery Theatre (1959).