Slaaibos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Asterales |
Familie: | Asteraceae |
Genus: | Didelta |
Spesie: | D. spinosa
|
Binomiale naam | |
Didelta spinosa Aiton, (1789)
| |
Sinonieme | |
|
Die slaaibos (Didelta spinosa) is meerjarige, struik wat deel is van die Asteraceae familie. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap, Noord-Kaap en Namibië. Die spesie is deel van die fynbos in Namakwaland en Sukkulente Karoo in die Richtersveld en die suide van Namibië. Die struik word tot 2 m hoog en blom van Julie tot September. Die blomme is geel.[1]
Die plant se FSA-nommer is 736.2.[2]