Maradona as afrigter van Al Wasl in 2012 | |||
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | Diego Armando Maradona Franco | ||
Gebore | 30 Oktober 1960 | ||
Geboorteplek | Lanús, Buenos Aires, Argentinië | ||
Oorlede | 25 November 2020 (op 60)[1] | ||
Plek oorlede | Tigre, Buenos Aires, Argentinië | ||
Lengte | 1,65 m | ||
Speelposisie | aanvallende middelveldspeler tweede aanvaller[2][3][4][5] | ||
Jeugloopbaan | |||
1968–1969 | Estrella Roja | ||
1970–1974 | Los Cebollitas | ||
1975–1976 | Argentinos Juniors | ||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
1976–1981 | Argentinos Juniors | 166 | (116) |
1981–1982 | Boca Juniors | 40 | (28) |
1982–1984 | Barcelona | 36 | (22) |
1984–1991 | Napoli | 188 | (81) |
1992–1993 | Sevilla | 26 | (5) |
1993–1994 | Newell's Old Boys | 5 | (0) |
1995–1997 | Boca Juniors | 30 | (7) |
Totaal | 491 | (259) | |
Nasionale span | |||
1977–1979 | Argentinië o/20 | 24 | (13) |
1977–1994 | Argentinië | 91 | (34) |
Spanne bestuur | |||
1994 | Mandiyú de Corrientes | ||
1995 | Racing Club | ||
2008–2010 | Argentinië | ||
2011–2012 | Al Wasl | ||
2013–2017 | Deportivo Riestra (assistent) | ||
2017–2018 | Fujairah | ||
2018–2019 | Dorados de Sinaloa | ||
2019–2020 | Gimnasia de La Plata | ||
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga.. † Kere uitgedraf (Doele). |
Diego Armando Maradona Franco (30 Oktober 1960 in Lanús, Buenos Aires, Argentinië – 25 November 2020)[1] was 'n Argentynse sokkerspeler en -afrigter. Hy word beskou as een van die beste sokkerspelers van alle tye. Sy byname was El Diez, Pelusa, El Diego en El pibe de oro. Hy het by die klubs Boca Juniors, FC Barcelona en SSC Napoli gespeel. Tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 wen hy die trofee vir sy land en word as die speler van die toernooi aangewys.
Vir die Argentynse nasionale sokkerspan:[6]
Jaar | Kere uitgedraf | Doelskoppe |
---|---|---|
1977 | 3 | 0 |
1978 | 1 | 0 |
1979 | 8 | 3 |
1980 | 10 | 7 |
1981 | 2 | 1 |
1982 | 10 | 2 |
1983 | 0 | 0 |
1984 | 0 | 0 |
1985 | 10 | 6 |
1986 | 10 | 7 |
1987 | 6 | 4 |
1988 | 3 | 1 |
1989 | 7 | 0 |
1990 | 10 | 1 |
1991 | 0 | 0 |
1992 | 0 | 0 |
1993 | 4 | 0 |
1994 | 7 | 2 |
Totaal | 91 | 34 |