Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Baden-Württemberg |
Koördinate | 49°17′N 8°44′O / 49.283°N 8.733°O |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 22,7 vk km |
Hoogte bo seevlak | 138 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2010) | 8 902[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 393/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Hans-Dieter Weis |
Amptelike Webwerf | www.dielheim.de |
Dielheim is 'n gemeente in die Ryn-Neckar-Omgewing (Rhein-Neckar-Kreis), wat in die staat Baden-Württemberg geleë is.
Die Gemeente bestaan uit vyf dorpe: Dielheim, Horrenberg, Balzfeld, Unterhof en Oberhof.
Dielheim lê aan die westelike rand van Kraichgau en aan die rand van die bo-Ryn-gebied. Die Leimbach stroom wat ontstaan in Balzfeld vloei deur die kern van Dielheim, Horrenberg en Balzfeld van oos na wes. Die naaste groot stede is Wiesloch (4km), Heidelberg (20km) en Sinsheim (15km).