Dikbekwewer | |
---|---|
'n Dikbekwewer-mannetjie in Pretoria, Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Amblyospiza Sundevall, 1850
|
Spesie: | A. albifrons
|
Binomiale naam | |
Amblyospiza albifrons (Vigors, 1831)
|
Die dikbekwewer (Amblyospiza albifrons) is 'n algemene standvoël en plaaslike nomade van woudrande en welige plantegroei, dikwels naby water. Hulle bly gewoonlik in klein kolonies met netjiese, fyngeweefde neste wat 'n syingang het en aan riete geheg is. Die slaapneste het groter ingange as die broeineste. Die voël is poliginies. Die voël is 18 cm groot en weeg 35 - 56 gram. In Engels staan die voël bekend as die Thick-billed Weaver.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Amblyospiza albifrons. |
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)