Magriet | |
---|---|
Dimorphotheca sinuata | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Asterales |
Familie: | Asteraceae |
Tribus: | Calenduleae |
Genus: | Dimorphotheca |
Spesies | |
Sien teks | |
Sinonieme | |
|
Dimorphotheca (Magriet) is 'n blomplant genus wat hoort tot Asteraceae en is inheems aan Suider-Afrika. Spesies van die genus kom in Botswana, Eswatini, Lesotho, Namibië, Suid-Afrika en Zimbabwe voor.
Daar is 19 spesies wat tot die genus hoort:[1]