Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Dina Spybey | |
Geboorte | 29 Augustus 1965 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1992–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dina Spybey (gebore 29 Augustus 1965) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente John Q (2002), The Haunted Mansion (2003), Freaky Friday (2003), en Just Like Heaven (2005).