Dirk Blocker | |
Geboortenaam | Dennis Dirk Blocker |
---|---|
Geboorte | 31 Julie, 1957 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dirk Blocker (31 Julie, 1957 - ) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Poltergeist (1982), Starman (1984), en Prince of Darkness (1987), en in die televisiereeks Brooklyn Nine-Nine (2013). Sy vader is Dan Blocker.