Disphyma crassifolium | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Disphyma |
Spesie: | D. crassifolium
|
Binomiale naam | |
Disphyma crassifolium | |
Sinonieme | |
|
Disphyma crassifolium is 'n sukkulent wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is inheems aan Australië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die spesie in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor.
Die spesie het twee infraspesies: