Dlouhé stráně-hidrokragstasie

Dlouhé stráně-hidrokragstasie
Pomp-opgaarskema
Datum van stigting of ontstaan1978Wysig
BergreeksHrubý JeseníkWysig
Vernoem naDlouhé stráněWysig
LandTsjeggiëWysig
Geleë in administratiewe eenheidLoučná nad DesnouWysig
Geografiese ligging50°5′6″N 17°10′44″EWysig
EienaarČEZ GroepWysig
OperateurČEZ GroepWysig
Ingebruikneming1996Wysig
Verbind metKrasíkov–Dlouhé Stráně kraglynWysig
Amptelike webwerfhttps://www.dlouhe-strane.cz/Wysig
Map

Dlouhé stráně-hidrokragstasie is 'n groot pompopgaarskema in die Tsjeggiese Republiek, geleë op die Desná-rivier. Dit het 2 turbines met 'n nominale krag van 325 megawatts elk,[1] met 'n totale kapasiteit van 650 megawatts. Die verhewe reservoir is geleë op die Dlouhé Stráně berg, 1 350 meter (4 430 vt) bo seevlak en die kopturbines is 510 meter (1 670 vt). Dit het die grootste omkeer-water-turbine in Europa.[2]

Verwysings

[wysig | wysig bron]