Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Tanzanië |
Provinsie | |
Koördinate | 06°10′S 35°44′O / 6.167°S 35.733°O |
Gestig op | |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 2 567 vk km |
Hoogte bo seevlak | 1 125 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2005) | 180 551 |
- Bevolkingsdigtheid | 70/vk km |
- Metropolitaanse gebied | |
Tydsone | UTC+3 |
Burgemeester | Francis Mazanda |
Dodoma is die hoofstad van Tanzanië en die land se derde grootste stad. Die stad het in 2005 'n bevolking van 180 551 gehad en 'n oppervlakte 2 567 km². 20% van die bevolking is Rooms-Katolieke.[1] Die stad het twee universiteite.